"Die wêreld se toomlose onderstebokeer-passie" — die boerehuis, arbeid en etniese mobilisasie in "Bywoners" (1919) van Jochem van Bruggen
dc.contributor.author | Koch, Jerzy | |
dc.date.accessioned | 2013-01-28T07:52:53Z | |
dc.date.available | 2013-01-28T07:52:53Z | |
dc.date.issued | 2003 | |
dc.description | "Bywoners" (1919) deur Jochem van Brugen toon heelparty tematiese kenmerke van die plaasroman, hoewel dit novelle-agtig kort is en ’n hele paar jaar vroeër verskyn het as D F Malherbe se "Die Meulenaar" (1926) en C M van den Heever se "Op die plaas" (1927) — twee werke wat in een asem genoem word as daar sprake is van die eerste Afrikaanse plaasromans. In die artikel word veral gekonsentreer op die ruimtebeelding in Bywoners: die manier waarop destydse boerewonings voorgestel is; die ruimtelike plasing van huise en opstalle; die verankering van hierdie uitbeelding asook die sosiaal-kritiese implikasies daarvan in die verhaalopset. Die uitbeelding van arbeid en etniese mobilisasie kry bykomend in hierdie verband aandag. As slotargument word aangevoer dat Van Bruggen se sosiaal-kritiese en gevolglik didaktiese oogmerke met "Bywoners" spesifiek gemik was op die verandering van die geestesgesteldheid van die verarmde Afrikaners van sy tyd. | pl_PL |
dc.description.abstract | As brief as a novella, and published years before D F Malherbe’s "Die meulenaar" (1926) and C M van den Heever’s "Op die plaas" (1927) — generally cited as the first Afrikaans pastoral novels — "Bywoners" (1919) by Jochem van Bruggen nevertheless shares many of the characteristics of the pastoral novel. This article focuses on Van Bruggen’s portrayal of the milieu: the representation of the farmhouses of the time and the spatial situation of houses and other farm buildings. It demonstrates that both this portrayal and its socio-critical implications are firmly anchored in the narrative. The depiction of labour and ethnic mobilisation is also examined in this regard. In conclusion, it is argued that Van Bruggen’s socio-critical and hence didactic objective in writing "Bywoners" was to effect a change in the mentality of the impoverished Afrikaners of his day. | pl_PL |
dc.identifier.citation | Acta Academica 2003 35(3): 1-25 | pl_PL |
dc.identifier.issn | 0587-2405 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10593/4226 | |
dc.language.iso | other | pl_PL |
dc.publisher | University of the Free State - Universiteit van die Vrystaat | pl_PL |
dc.subject | Afrikaans literature | pl_PL |
dc.subject | Plaasroman | pl_PL |
dc.subject | Farm novel | pl_PL |
dc.subject | South African Literature | pl_PL |
dc.subject | Jochem van Brugen | pl_PL |
dc.subject | Ethnic mobilisation | pl_PL |
dc.title | "Die wêreld se toomlose onderstebokeer-passie" — die boerehuis, arbeid en etniese mobilisasie in "Bywoners" (1919) van Jochem van Bruggen | pl_PL |
dc.title.alternative | "The world’s insatiable desire for inversion": the farmhouse, labour and ethnic mobilisation in "Bywoners" (1919) by Jochem van Bruggen | pl_PL |
dc.type | Artykuł | pl_PL |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- J Koch — Die boerehuis arbeid en etniese mobilisasie in Bywoners_1919_van Jochem van Bruggen.pdf
- Size:
- 84.46 KB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
License bundle
1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
- Name:
- license.txt
- Size:
- 1.49 KB
- Format:
- Item-specific license agreed upon to submission
- Description: